Jurgens Van Tonder
Dankie vir die geleentheid om daar te bly die naweek. Dit was n groot vooreg en as dit julle plek is dit is perfek en baie netjies ons het lekker gerus, natuur geniet en rus vir die siel gekry. Dit was ook die eerste keer wat ons op n plek bly waar alles perfek werk.
Terwyl ons daar was het die rooibokke, njalas, duikers, blouwildebess en verskeie voels kom water drink en dan die een aand het ons die nagapies teen die skemer lig sien uitgaan.
Ons sal beslis weer kom kuier!
Beestpoort Hunting Safaris
2018-06-11T07:48:38+00:00
Jurgens Van Tonder
https://sahuntsafari.com/testimonials/jurgens-van-tonder/